...
Boere, die Sony PlayStation 4 lyk só. Heelwat gerugte rakende die PS4 is aanlyn versprei en Sony oorweeg om hul nuwe console òf in 2013 òf 2014 vry te stel. Ek verneem dat Sony die PlayStation 4 eers in Maart 2013 wil vrystel, maar die maatskappy is tjoepstil. Die tyd sal leer....
Call of Duty: Black Ops [òòk beskikbaar op PC; XBox 360; Wii en Nintendo DS] het, volgens die bra’s by Wikipedia, binne 24 uur ná vrystelling 7 miljoen copies verkoop! Schweet! Black Ops is World at War se opvolg is landwyd beskikbaar teen R300 (Nintendo DS), R500 (PC/Wii) en R700 (XBox 360/PS3)....
Volg Vreesloos Afrikaans