LIED VAN MY HART-wenners

May 3, 2012 in Blog

Woorde: Frank Botha

Èn die wenners van Vreesloos Afrikaans se LIED VAN MY HART-kompetisie is:

  1. Anélia Koortzen
  2. Charmaine van Rooyen
  3. Suzette Saayman
  4. Yolandé van Aswegen

Geluk, julle wen elk twee kaartjies na vanaand se LIED VAN MY HART-vertoning by die Staatsteater in Pretoria. Packed House Productions sal júl komplimentêre kaartjies by die Operahuis vir julle hou. Die vertoning begin stiptelik om 20:00. Navrae: (011) 482 4173.